Recently Rated:
Stats
Location:
Work interests:
Affiliation/website:
Preferred contact method:
Preferred contact language(s):
Contact:
Favourite publications:
Work interests:
Affiliation/website:
Preferred contact method:
Preferred contact language(s):
Contact:
Favourite publications:
Goeie more Elmari
Ek vertrou dit gaan goed. Prof Gertie Pretorius is 'n Sielkundige wat jou Body Talk assessering al vir jare gebruik en aanbeveel vir ander Sielkundiges wanneer sy supervisie met hulle doen. Ons weet egter nie waar om die assessering aan te koop nie (die www.therapeutictools.co.za webwerf werk nie meer nie). Vervaardig jy nog hierdie instrument, en indien wel, waar kan ons dit aankoop?
Vriendelike groete,
Izaan Degenaar
Practice Manager
Telephone: +27 82 482 2542
Email: reception@gertiepretorius.co.za